Na-verkope Bestuurder - Meganisasie
External listingFM Staff · Clocolan, Setsoto · Full-time
Posted 14 days ago
Ons is opsoek na 'n Na-verkope Bestuurder (Meganisasie) vir 'n pos in Clocolan (Hlohlolwane) in die Vrystaat. Kern doel van die pos: Effektiewe oorhoofse beheer en bestuur van landboumeganisasie onderdele en werkswinkel…